Kroniek van die kampkinders
Our rough guess is there are 62,000 words in this book.
At a pace averaging 250 words per minute, this book will take 4 hours and 8 minutes to read. With a half hour per day, this will take 8 days to read.
How long will it take you?
This book will take an estimated to read at a reading speed averaging words per minute. With 30 minutes per day, this will take to read.
Enter your reading speedYou can take one of our WPM reading speed tests to find your reading speed.
Create a free account to track your reading progress, build your reading list, and set reading goals.
Word Count
62,000 words, Guess
Page Count
248 pages
Identifiers
- ISBN-10187480608X
- ISBN-139781874806080
- LibraryThing5738045
- Library of Congress Control Number93121822
- OCLC Control Number31814283
and 1 more
- Open LibraryOL1463538M
Classifications
- LCCPT6592.32.A43 K76 1989
Description
KRONIEK VAN DIE KAMPKINDERS Dit is die verhaal van die oorlewendes van die gruwelike helkampe; toe die Britse beul oor ons Boerevolk aangestel was om ʼn verowerde, verpletterde volk morsdood te maak. Toe die wese en die weduwees wat die moordkampe oorleef het, op hul vernielde plase afgelaai sonder kos, sonder selfs ʼn sinkplaat om onder te skuil op daardie plase moes oorleef. Toe ons voorouers sonder heenkome, werklik op moedverloor se vlakte uitgeskud, moes opstaan teen Milner se uitgesproke doel om die Boerevolk te “crush” en sy reuse poging om Boerkindertjies te verengels, (net soos vandag.) Hierdie is ʼn dokument van die Bittereinders se waarborg dat die Boerevolk nie sal sterf nie. Dit is die verhaal van Hans en Trienie Grobbelaar se dogtertjie, Lientjie. Loop saam op haar lewenspad waar sy die Bittereinderstryd vir ons volk voort dra deur die Rebellie van 1914 tot na die groot mynwerkerstaking, waar lojaliteite en verdelingslyne deurmekaar loop. ʼn Pad waar liefde, dood, vreemde ideologieë en nasionaliteite ineenvleg tot ʼn merkwaardige ware beeld van die werklikheid. Die jare ná die mensonterende VREDE VAN VEREENIGING is deur ons skrywers in ʼn groot mate afgeskeep. Dit is eintlik ʼn verlore stuk geskiedenis. In hierdie verhaal laat HS van Blerk daardie ellendetydperk van die Boer, vir ons lewe. Hy neem die geskiedenis van die Vrede af, dra u deur Botha en Smuts se Eerste Wêreldoorlog, die tyd van die Rebellie, die groot griep van 1918 en die 1922-mynwerkerstaking met al sy wel en weë. Kroniek van die Kampkinders gee u ʼn kykie agter die gordyn van gebeure soos geen skrywer in Afrikaans dit nog gedoen het nie. “ʼn Brok geskiedenis wat nie ongepubliseer durf bly nie” het ʼn keurder van ons grootste uitgewery dit destyds genoem.
Subjects
Series Statement
- Die Stellalander en Tuin van Herinnering ;
- 3
Reader Reviews
No reviews yet for this book.
Be the first to share your thoughts!